MOTORCYCLE

Maintenance - Service - Repairs - Customization



Testimonials

Adriaan Koegelenberg from Centurion now residing in Cape Town

I have done business with Stander Customs on my 2006 Suzuki Hayabusa where I ran a bearing on a Crank. This is just a note to let you know how extremely pleased I was with the services I received at Stander Customs. Andre is especially helpful with years his of experience ready with the best advice and are always very accommodating. In this day and age, good customer service along with honesty and integrity are often difficult to find, and I feel it is important that Stander Customs be recognized for phenomenal customer service and the high quality of workmanship he provides.     

Keep up the excellent work. 

Callie Herbst

Andre het op 2 geleenthede nou my motorfietse gediens en reggemaak  –  teen baie billike pryse !

Yamaha Virago : Selfs na die handelaar dit gediens het, het die fiets loop en ruk en spoeg. Andre het dit reggemaak met dramatiese verbetering in die vergasser en enjin “performance”.

Goldwing : Handelaar het skouers opgetrek en gesê hulle weet nie waar die probleem is met die motor wat in die ry krag verloor nie en net gaan staan nie. Hulle was nie baie geintereseer in die opspoor en regmaak van die probleem nie en het ‘n maklike opsie gekies en gesê dit sou die probleem aanspreek (los “earth”draad) . Andre het die fiets oor ‘n naweek ondersoek, die probleem ontdek (klomp vuilis in die petroltenk), die fiets “gestrip”, dit afgehaal, hele brandstofstelsel skoongemaak, en selfs ‘n jaar later loop die fiets nog seepglad.

Wat veral lekker is  om ‘n fiets vir Andre te gee is dat hy nie ophou belangstel nie en na die tyd gereeld navraag doen of die fiets reg is, en of mens gelukkig is.  En dan gee hy sommer verdere (gratis) raad oor wat om te doen met klein probleempies ook !

Ek weet Andre doen nie net enjin werk nie – hy restoureer ook en maak ongelukskade reg. Die fietse wat ek in sy werkswinkel gesien het waaraan hy werk getuig van goeie  gehalte  werk. En sy werkswinkel is altyd skoon en netjies !

Wil jy iets gedoen hê op jou fiets – vra vir Andre !


Nadine Nunes (The Pitbabe)

Stander Customs, have been servicing my baby- blade since it came out of the box. I have received excellent service and advice ...and customized levers! But most of all: everlasting friendship!  Andre drenches his work in detail and love for bikes and that makes all the difference!  

Hi Andrè

Ek wil net graag my dank uitspreek met die werk wat jy op my Baby gedoen het. 

Ek is 100% tevrede met haar carbs wat jy ge- service en ge- balance het. Dankie ook vir die terugvoering oor wat als gekyk moet word vorentoe. Ek was verbaas dat jy die ektra moeite gedoen het om my Baby deur te gegaan het en al die klein nitty- gritty goedjies te fix @ minimale fooitjie. 

Ek moet jou ‘n pluimpie gee -  Ek het my baby al by ‘n paar machies gehad en nie 1 kon vir my uitwys van die suppressor wat ‘n blokasie in gehad het en even die air vacuum pypie vd carb na die enjin wat ge- parish het en extra lug suig nie en almal het die storie of daai ene en jy het sommer dadelik die fout uitgewys.

Ek hoop nie jy gee om nie, maar van nou af is jy die enigste MACHANIC wat aan my Baby sal werk, want jy het ‘n ‘passie’ vir bikes.

Ek sal jou regtig aanbeveel vir enige persoon wat net so erg oor sy Baby voel soos ek oor myne, om haar in goeie bekwame hande te kan los.

Thanx Bra, jy’s ‘n YSTER!!!!!!

Blessings vir jou en jou besigheid!!!

Gerald / Piesang